Retief vertel in Maroela Media se ateljee dié skokdiagnose het sy gesin tot stilstand geruk, maar dit het hom ook opnuut weer bewus gemaak van sy roeping as geestelike leier en ook as liedjieskrywer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Retief Burger"
16-jarige bekoor by gospelsangkompetisie
“Natuurlik wou ek graag wen, maar op die ou end is ek net bly dat ek as instrument gebruik kon word om Jesus se naam te eer.”
Nuwe gospelsangkompetisie vind eersdaags plaas
Daar is ook ’n hele paar bekende name by dié spoggeleentheid betrokke. Ruan Josh hou sy lyf aanbieder, en die beoordelaarspan bestaan uit Liza Brönner, Retief Burger, Sharoney en Eon de Bruin.
Musiekvideo: Riana Nel en Retief Burger sing ‘Die Seën’
Die musiekvideo is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Luister: Retief Burger se bemoedigende boodskap vir SA
“Dit is nie ek wat slim beplan het nie – ek was net gehoorsaam en het die Here se stem gevolg.”
Nuwe aanlyntelevisiediens met gesinsvermaak gou beskikbaar
Die splinternuwe aanlyntelevisiediens sal oorspronklike Afrikaanse gesinsvermaak aan Suid-Afrikaners bied.
Retief Burger: ‘Dis musiek wat met mense se harte praat’
“Aanbidding is nie net musiek nie; dis ʼn leefstyl. Dis die manier wat jy jou man of vrou hanteer en die manier hoe jy jou geld hanteer. Alles in die wêreld – met die uitsluiting van sonde – kan gedoen word as ʼn daad van aanbidding.”
Sanger deel eerste foto’s van sy pienkvoet
“Prys die Here alleen wat lewe gee!” het die sanger op Facebook geskryf.
Luister: Retief Burger stel sy eerste ateljee-album bekend
Nou en vir altyd is Retief Burger se eerste album wat net in die ateljee opgeneem is.
Luidkeels dieper- Retief Burger
Retief het, soos gewoonlik, weer met ‘n baie goeie album vorendag gekom en daar is ‘n hele aantal snitte wat geskik is vir eredienste van alle denominasies.