Bergvallei Aftreelandgoed grens aan ʼn 18 hektaar-natuurpark met ʼn standhoudende waterstroom waar die sang van Bosveldvoëls en ʼn rooibok of twee jou gou sal laat glo dat jy ver buite die stad in die Bosveld woon.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "RetireNow"
Waterfront-aftreeleefstyl in die hartjie van Pretoria
Dié unieke watermassa bied aan inwoners die geleentheid tot ʼn uitsonderlike waterfront-aftreeleefstyl in die hartjie van Pretoria – en dit nogal in een van die mees gesogte woonbuurte!
Aftrede kan alles wees waarvan jy gedroom het!
Aftrede kan alles wees waarvan jy altyd gedroom het. Dit kan gehaltetyd en ontspanne, kommervrye samesyn met familie en vriende wees; ʼn tyd van vryheid om alles te doen wat jy nog altyd wou, sonder enige kommer oor jou veiligheid, gesondheid of finansies.