“Dit is ontstellend dat ’n professionele liggaam só onprofessioneel optree dat dit die gekwalifiseerde mense wat hulle verteenwoordig se loopbane bedreig.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "RGB"
Ongeregistreerde dokters in Noord-Kaap vas
Die twee is albei van die Demokratiese Republiek van die Kongo afkomstig.
Egpaar vas wat hulle as mediese praktisyns voordoen
Volgens die RGB het die egpaar onwettig as mediese praktisyns gepraktiseer terwyl hulle nie by die raad geregistreer is nie en medisyne verskaf sonder ʼn geldige resepteringslisensie.
RGB-hoof toets positief vir Covid-19
Prof. Simon Nemutandani het onlangs nog gesê hy kan nie die belang van die dra van maskers, die was van hande en die handhaaf van sosiale afstand genoeg beklemtoon nie.
Nog kommer oor dokters wat strafregtelik vervolg word
“Dokters sal dalk eerder pasiënte op natuurlike wyse laat sterf as om in te gryp weens die vrees om strafregtelik vervolg te word.”
‘Pro-lewe’-dokter: Regstappe teen hospitaal oorweeg
Dr. Jacques de Vos sukkel reeds sowat twee jaar om sy mediese loopbaan voort te sit, nadat hy ʼn pasiënt glo geadviseer het daar haar ongebore baba ʼn mens is.
Twee klagte laat vaar teen dokter wat glo aborsie afraai
Dr. Jacques de Vos het ʼn pasiënt vroeër geadviseer dat haar ongebore baba ʼn mens is.
Dokter wat glo aborsie afraai, vra dat saak geskrap word
Die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) kla De Vos (32) van onetiese gedrag aan.
Ouers eis ondersoek, dokters se skorsing ná 10-jarige sterf
Ek het op en af gestap. Ná twee en ʼn half ure het ek begin wonder wat aangaan…” het Zaheera Sayed gesê.
Embriologiekenner gaan getuig in tugsaak teen dokter wat aborsie glo afraai
Dr. Christopher Warton, ʼn senior dosent aan die Universiteit van Kaapstad, gaan onder meer getuig dat die lewe van ʼn onafhanklike, menslike organisme biologies reeds tydens bevrugting begin.
Tugsaak teen dokter wat aborsie glo afraai wéér uitgestel
Dr. Jacques de Vos was ’n intern by 2 Militêre Hospitaal in Kaapstad toe die hospitaal hom geskors het van sy ginekologie-rotasie omdat hy aan swanger ma’s gesê het dat hul ongebore babas mense is.