Die landdroshof in Knysna het Vrydag bevestig dat nalatigheid ʼn oorsaak was in die busongeluk waartydens 14 kinders van Rheenendal omgekom het, het die Saturday Star berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rheenendal"
Verkragter, moordenaar, soek vergifnis
Ewald Booysen (32) wat ʼn negejarige meisie van Rheenendal in die Wes-Kaap verkrag het, het Vrydag die gemeenskap versoek om hom te vergewe, het die SAUK berig.