Pogings om MT Steyn se standbeeld te verskuif, is die jongste stap in die Suid-Afrikaanse debat oor erfenistransformasie en dekolonialisasie wat veral sedert 2015 met die #RhodesMustFall-beweging gedurig opvlam.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rhodes must fall"
Dekolonisasie van kurrikulum aan universiteite: Waardelose of sinryke diskoers?
Ná ʼn voorlopige ontleding van al die debatte op ons kampusse landwyd, is my slotsom daar is uiteenlopende perspektiewe en strewes. Dié diskoers volg ná die #Rhodes Must Fall-beweging en die #Fees Must Fall-veldtog. Vir prof. Theo Neethling bly die vraag: Wat moet dit in praktiese terme inhou nadat die debatte bedaar het?
Die ideologie van struggle en studente-opstande
A luta continua is die struggle-kreet wat op die voorblad van die Rhodes Must Fall-beweging se webblad verskyn. Die lied is oorspronklik deur Samora Machel in Mosambiek se vryheidstryd gebruik. Die woorde kan vertaal word as “die stryd sal voortgaan”.
Kampus-struggle: Só maak jy sin daarvan
Dit gaan uiteindelik om die oorlewing van sowel die Afrikanervolk, die Afrikaanse taal en vryheid en demokrasie in ons land. Dit mág nie verlore gaan nie.
Rhodes: Twee kante van ‘n muntstuk
ʼn Strak swart-en-wit benadering bestaan eenvoudig nie in die geskiedenis nie. Wat wel bestaan, is verskillende skakerings van grys. En dit, terloops, geld ook vir wanneer ʼn mens oor apartheid praat.
Student sê beursgeld is deur Rhodes ‘geplunder’
Ntokozo Qwabe is wyd gekap oor sy ontvangs van ‘n Rhodes-studiebeurs aangesien hy ʼn voorstander is van ʼn beweging wat eis dat die Rhodes-standbeeld by Oriel College, wat met Oxford Universiteit verbind is, verwyder word.
Só sê FW De Klerk-stigting oor transformasie by universiteite
Die debat by Stellenbosch kan verrykende gevolge inhou vir die toekoms van Afrikaans-medium-skole – en vir die toekoms van enige openbare opleiding in Afrikaans, skryf die FW de Klerk-stigting.