Die verdagte was na bewering deel van ʼn groep van 12 mans wat die paartjies aangeval het toe hulle in die park gestap het.
Alles vir die sleutelwoord "Rhodespark"
Tweede verdagte vas vir Rhodespark-aanval; 10 nog soek
ʼn Tweede verdagte is in hegtenis geneem in verband met die skokvoorval waartydens twee paartjies op 17 Oktober in Rhodespark in Kensington in die ooste van Johannesburg aangeval is.
Rhodespark-aanval: Man in hof
Die man wat in hegtenis geneem is in verband met die skokvoorval waartydens twee pare op 17 Oktober in Rhodespark in Kensington in die ooste van Johannesburg aangeval is, het Maandag in die hof verskyn.
Man vas vir Rhodespark-aanval
ʼn Man is in hegtenis geneem in verband met die skokvoorval waartydens twee pare op 17 Oktober in Rhodespark in Kensington in die ooste van Johannesburg aangeval is. Twee mans is vermoor en ʼn vrou is verkrag in die voorval.
Inwoners eis aksie ná gru-voorval by Rhodespark
Inwoners van Kensington in Johannesburg eis dat daar opgetree word ná Saterdagaand se gru-voorval in Rhodespark waartydens twee mans vermoor en ʼn vrou verkrag is.