Die VF+ gaan ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) indien nadat ‘n bejaarde gedwing is om te sing vir haar staatspensioen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ria van Straaten"
Bejaarde moet glo sing voor sy pensioengeld kry
Ria van Straaten, ‘n 87-jarige verswakte bejaarde van Newcastle, is onlangs glo deur maatskaplike werkers aangesê om oor ʼn interkomstelsel te sing alvorens sy haar R1 200 staatspensioengeld kon ontvang.