Die provinsiale polisiekommissaris in die Oos-Kaap het die vonnisse van die twee beskuldigdes in verband met Riaan Scheepers se moord verwelkom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Riaan Scheepers"
Tweede verdagte aangekeer oor Alexandria-boer se moord
ʼn 21-jarige man is Vrydag in hegtenis geneem in verband met die moord op Riaan Scheepers, ʼn beesboer van die Alexandria-omgewing in die Oos-Kaap.
Saak verander ná Alexandria-boer se wrede aanval
“Ons versoek die publiek om steeds die polisie te skakel as hulle enige inligting oor die saak het.”
Alexandria-boer sterf ná wrede aanval
Riaan Scheepers, die beesboer wat op 25 November wreed tydens ʼn plaasaanval in die Alexandria-omgewing in die Oos-Kaap aangerand is, het Dinsdagmiddag in die hospitaal gesterf.
Alexandria-plaasaanval: Pad vorentoe steeds onbekend
“Sy breinaktiwiteit styg nooit hoog genoeg dat hy sal reageer of ons hand druk nie.”
Man vas ná wrede aanval op Alexandria-boer
ʼn Man (24) is in hegtenis geneem ná die wrede plaasaanval Saterdag op Riaan Scheepers, ʼn beesboer in die Alexandria-omgewing in die Oos-Kaap.
Beloning aangebied ná Oos-Kaap-plaasaanval
Die Alexandria-landbouvereniging het ʼn groot beloning aangebied vir enige inligting wat kan lei tot die suksesvolle vervolging van die persoon/persone wat verantwoordelik was vir die aanval Saterdag op Riaan Scheepers.
Oos-Kaap-boer in mediese koma ná aanval
Die polisie het intussen bevestig niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.
Werker moet luister hoe boer aangerand word
“Mens hoor altyd van die misdaad en hierdie verskriklike aanvalle en dan voel jy so jammer vir die slagoffers, maar hierdie is nou so close to home. Nou het dit met óns pa gebeur.”
Man se toestand ernstig ná plaasaanval
“Ons hoop en bid dat Riaan ten volle sal herstel en sal voortgaan om ʼn positiewe impak op die plaaslike gemeenskap te maak soos wat hy nog altyd gedoen het.”