Die Konstitusionele Hof het bevind verskeie bepalings in die wet is onvoldoende en dus ongrondwetlik en moet aangepas word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rica"
Dele van Rica-wet glo ongrondwetlik
Die Pretoriase hooggeregshof het Maandag beslis dat grootmaat waarnemingsaktiwiteite onder die Wet op die Onderskepping van Inligting en die Voorsiening van Kommunikasieverwante Inligting (Rica) onwettig en ongeldig is.