Die vyfjarige Richard Thole wat in 2017 in ʼn mynskag in geval het en wie se liggaam nooit gevind is nie, se gesin het ʼn HOP-huis van die Stad Ekurhuleni ontvang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Richard Thole"
Soektog na seun (5) in mynskag afgelas
Die Ekurhuleni-metro het met die proses begin om inwoners van die Jerusalem- informele nedersetting in Boksburg te hervestig ná ʼn vyfjarige seuntjie verlede maand in ’n ou mynskag afgeval het.
Vyfjarige in mynskag: Ma steeds angstig
“Hy was ʼn besige seuntjie en wou ʼn polisiebeampte word ná skool. Hy het gewoonlik met sy maatjie in die erf gespeel, maar daardie dag het hulle in die strate gaan speel.”
Seun (5) steeds in mynskag, weermag maak verslag bekend
Die Suid-Afrikaanse weermag (SANDF) gaan glo ʼn verslag aan die Ekurhuleni-munisipaliteit oorhandig oor die moontlikheid om reddingspogings voor te sit vir die vyfjarige seuntjie wat verlede maand in ʼn ou mynskag geval het.
Weermag gaan seun (5) uit mynskag probeer red
Lede van die Suid-Afrikaanse weermag het intussen op die toneel aangekom om hulle by te staan in die pogings om die seun te probeer red.