“Nou kan Richard tot ruste kom.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Richard Wood"
Richard Wood: Boesemvriend beken skuld
Richard Wood, ʼn man van Pretoria wat twee jaar gelede dood is, se boesemvriend uit sy kinderjare het skuld beken op ʼn klag van strafbare manslag.
Richard Wood: Verhoordatum eindelik bekend
“Ons weet nie hoekom hulle gedoen het wat hulle gedoen het nie. Ons weet nie hoekom hulle hom daar gelos en nie gehelp het nie.”
‘Daar sál ’n dag kom,’ sê ma jaar ná moord op seun
“Om Richard se onthalwe sal ons aanhou totdat daar iets gebeur.”
Steeds net hartseer, frustrasie vir vermoorde man se gesin
“Vir ons as ʼn gesin voel dit soos ʼn seer waarvan die rowe elke keer weer afgetrek word. Jy moet maar net wag. Jou hande is afgekap.”
Ma desperaat vir antwoorde ná moord op seun
Richard Wood sou op 5 Desember 28 jaar oud geword het, maar sy lewe is kortgeknip tydens ʼn beweerde aanranding in Bosbokstraat, Theresapark, wat tien maande later steeds vir haar en haar man, Sias, geen sin maak nie.
Pta-ouers ‘gebroke’ ná seun se ‘koelbloedige moord’
“Ons is gebroke. Ons is totaal en al stukkend. Ons ken die een verdagte al sedert hy ʼn babatjie is. My kind is vir dood daar agtergelaat. Hy is koelbloedig vermoor. Hulle het my kind soos ʼn dier op die sypaadjie gelos sodat hy kan doodbloei.”