Die man het saam met sy broer gaan swem toe hulle glo in die moeilikheid beland het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Richardsbaai"
2 gewond in Richardsbaai-skietery
Volgens die polisie het die verdagtes op ʼn groep mans oorkant ʼn winkelsentrum losgebrand.
Elkeen is uniek – Simoné, ’n goue vis in die water
“Vandag kies ek om die lewe te voel en te ervaar en nie my menslikheid te ontken nie, maar om dit te omarm.”
Goedhartigheid soos manna uit die hemel
“Te midde van ’n moontlike krisis in hul eie huise bly dié gemeenskap net gee.”
Eerste kind positief vir korona in SA
Talle leerders van dié skool in KwaZulu-Natal toon nou soortgelyke simptome.
Regstappe geëis ná rassistiese Facebook-plasing
ʼn Sakeman het swart strandgangers glo met bobbejane vergelyk op Facebook.
Sesjarige verdrink by Richardsbaai
ʼn Sesjarige meisie het in die see by Richardsbaai in KwaZulu-Natal verdrink, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), Sondag gesê.
Polisieman skiet glo twee broers dood
’n Woordewisseling het weer ontstaan waarna die beampte na bewering die twee broers doodgeskiet het.
Curro sê jammer oor omstrede kunswerke
Curro het Woensdag in ʼn omsendbrief aan ouers om verskoning gevra vir die omstrede kunswerke van ʼn matriekleerder aan die Grantleigh private skool in Richardsbaai.
Ouers eis verskoning oor omstrede kunsprojek by skool
Ouers en onderwysers van Grantleigh- private skool in Richardsbaai het Dinsdagaand vergader oor die kunswerk wat die skool in omstredenheid gedompel het.
Skool, ouers reageer op video oor ‘sataniese’ kuns
Die Curro-groep het namens die Grantleigh- private skool gereageer op die herrie wat op sosiale media woed oor een van sy matriekleerders se kunsprojekte.
Ouers woedend oor ‘sataniese’ kunswerke by spogskool
ʼn Leerder se kunswerke wat by die Grantleigh private skool buite Richardsbaai uitgestal is, het ouers en sosialemediagebruikers warm onder die kraag.
Polisie, inwoners van Richardsbaai raak slaags
Vragmotorbestuurders het by die betoging aangesluit en paaie versper.
Pa en seun, buurman in huisrooftog vermoor
Volgens inligting het ʼn groep van vermoedelik drie mans, glo geklee in swart en met klapmusse op, die gesin omstreeks 00:45 in hulle woonstel oorval.
Tiener verdrink; kleuter byna ook
Toe hy nie opgespoor kon word nie, is die owerheid in kennis gestel.
Een kind verdrink, twee gered
“ʼn Man op ʼn waterponie, wat dit reggekry het om twee van die drie kinders uit die water te red, het hom na die NSRI-basis gehaas.”
Pa kry drie keer lewenslank vir verkragting
Hy het sy kind telkens van haar oppasser weggeneem en verkrag.
KZN-strande gesluit, haainette verwyder oor loondispuut
Die Stad uMhlathuze het sy inwoners in KwaZulu-Natal gewaarsku dat hulle van strande in Richardsbaai en Mtunzini moet wegbly, nadat haainette verwyder is.
Drie vas ná ontvoering, rooftog
Drie verdagtes is vasgetrek nadat hulle vroeër vandeesmaand ʼn onderneming beroof en ʼn man in KwaZulu-Natal ontvoer het.
Gemeenskap gryp in ná jong man malaria kry
“Hy het by die deur inmekaargesak en ons kon sien dis baie erger as wat ons gedink het.”