Al 62 000 kaartjies vir Saterdag se toets op Ellispark is uitverkoop, maar die toetsgangers sal nie die All Blacks se beste vaste voorspeler in aksie sien nie. Richie McCaw sal wel daar wees – in sy rekord-134ste toets.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "richie mccaw"
McCaw terug vir die All Blacks op Ellispark
McCaw kry Saterdag sy vuurdoop op Ellispark.