‘n Aardbewing het Johannesburg vroeg Vrydagoggend getref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "richterskaal"
Aardbewing ruk groot dele van SA
ʼn Aardbewing is Dinsdag omstreeks 12:30 in verskeie provinsies landswyd gevoel en het vinnig sosiale media op hol gehad.
Pakistan-skudding eis 39
Minstens 39 mense is dood en tussen 15 en 20 mense is beseer in ’n kragtige aardbewing wat die provinsie van Baluchistan in die weste van Pakistan vanoggend geskud het.