Hoe dink julle? As iemand honderd skape het en een van hulle raak weg, sal hy nie die nege en negentig daar in die bergveld laat staan en die een wat weg is, gaan soek nie? (Matt 18:12)
Alles vir die sleutelwoord "Riekert Botha"
Gedagte vir die dag: Dissipels, na-lopers en naellopers
Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefhê! (Joh 15:17)
Gedagte vir die dag: Toeganklike God
Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oop gemaak word, want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word. (Matt 7:7-8)
Gedagte vir die dag: ’n Beter koskas
Julle moet nie werk vir die voedsel wat vergaan nie, maar vir die voedsel wat nie vergaan nie en wat ewige lewe gee. Dit sal die Seun van die mens vir julle gee, want God die Vader het Hom die mag daartoe verleen. (Joh 6:27)
Gedagte vir die dag: Bid en verander
Die oes is groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes. Wie na julle luister, luister na My; wie vir julle verwerp, verwerp My; en wie My verwerp, verwerp Hom wat my gestuur het. (Luk 10:2, 16)
Gedagte vir die dag: ’n Lewe wat God verheerlik
’n Mens steek nie ’n lamp op en sit dit onder ’n emmer nie maar op ’n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, ver heerlik. (Matt 5:15-16)
Gedagte vir die dag: God sal julle verbaas
Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle. Wie die koninkryk van God nie soos ’n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie. (Mark 10:14-15)
Gedagte vir die dag: Fonteinwater
Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry; maar wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee. (Joh 4:13-14)
Gedagte vir die dag: Die regte inligting
Waarom sien jy die splinter raak wat in jou broer se oog is, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie? Of hoe kan jy vir jou broer sê: ’Wag, laat ek die splinter uit jou oog uithaal,’ en intussen is daar ’n balk in jou eie oog?’ (Matt 7:3-4)
Gedagte vir die dag: Absolute getrouheid
As God die gras van die veld, wat van dag nog daar is en môre in die vuur gegooi word, só mooi maak, hoeveel te meer sal Hy julle versorg, julle kleingelowiges! Beywer julle vir sy koninkryk, dan sal Hy julle ook hierdie dinge gee. (Luk 12:28, 31)
Gedagte vir die dag: Iemand groter as die dood
Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. (Joh 11:25-26)
Gedagte vir die dag: ’n Bekende stem
Wanneer die herder al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken. (Joh 10:4)
Gedagte vir die dag: Soos heuning in die môreson
Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien. (Matt 5:8)
Gedagte vir die dag: Ék is die bewys!
God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar so dat die wêreld deur Hom gered kan word. (Joh 3:16-17)
Boek: Ek is tot alles in staat
Dié bekende skrywer en radiopersoonlikheid breek Filippense in 10 studies op om te sien wat hierdie boek vir elkeen individueel, asook in die groter prentjie van die boek wil sê.
Boek: Openbaring ontsluit
Hoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word