“Ek is baie bevoorreg dat ek al ʼn dekade lank my droom kan uitleef. Ek het in 2011 my eerste album vrygestel en hier sit ek met ʼn nuwe enkelsnit.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rinél Day"
Rinel se country-album byna hier
Sedert sy omtrent vier jaar gelede op die plaaslike musiektoneel verskyn het, het Rinel Day al hoe gewilder geword onder liefhebbers van veral Afrikaanse en country-musiek.
Country-konsert vir Jakaranda-kinderhuis
Die Jakaranda-kinderhuis se tweede jaarlikse Cowboys 4 Kids Country-konsert is om die draai en vanjaar sal verskeie musikante soos Billy Forest, Dennis East en Clive Bruce en Rinel Day daar te sien wees.
Allegaartjie 3 – Program 44
In vandag se Allegaartjie doen ons verslag oor die Melk Produsente Organisasie se Suiweldag en kuier by die sangeres, Rinél Day.
Allegaartjie 2 – Program 54
In vandag se Allegaartjie bring ons vir jou ʼn dubbeledosis gesprekke oor koffie – ons vertel jou alles oor die opleiding van baristas en gesels dan met ʼn man wat sy liefde vir ʼn goeie koppie boeretroos met Afrikaans gekombineer het om sy eie besigheid te begin. Ons kuier ook by die sprankelende Rinél Day, wat ons meer vertel oor haar sangloopbaan.