Inwoners kla die rioolwater lê al tot by hulle voordeure.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "riool"
Klagte teen munisipale bestuurder oor riool in veld
ʼn Pomp is glo vroeër gesteel en die rioolvuil word sedertdien in die veld uitgepomp.
Rioolvuil verswelg inwoners aan Wes-Rand
Rioolvuil stroom vryelik in die Tweelopie- en Bloubankspruite in. Veral groenteboere gebruik die rivierwater vir besproeiing.
Skoonmaak van Vaalrivier vorder stadig maar seker
Ter sprake is die herstel en instandhouding van 44 pompstasies en die drie groot rioolwerke by Leeuwkuil, Rietspruit en Sebokeng. Sisulu het reguit gesê die krisis het ontstaan omdat die Emfuleni-stadsraad sy plig versuim het om voorkomende instandhouding te doen.
Blouberg se strand, see weer veilig
“Die storting was weens ʼn pompstasie wat onklaar geraak het, maar dis herstel onmiddellik nadat dit aangemeld is.”
Vermy see by Clifton
“Enigiemand wat dus nou die see in dié omgewing gebruik, doen dit op hul eie risiko.”
‘Bestuur van rioolwaterstelsels swak, tekens van ʼn groter krisis’
“Dit kan ʼn bedreiging vir menslike gesondheid, voedselsekerheid en die omgewing inhou.”
Reënwater wat in die stormwaterdrein beland
Stormwaterindringing ʼn groot probleem vir Pretoria. Die water en sanitasie-afdeling van die stadsraad het gevind die hoeveelheid water, wat tydens reënbuie deur die rioolstelsel vloei, drie keer meer is as gedurende normale droë weerstoestande
Riool oorstroom Kaapstad-pad ná diefstal van diesel
Rowers het Donderdag in die vroeë oggendure veiligheidswagte aangehou en diesel vir masjinerie, wat gebruik is om ʼn groot rioolverstopping in Hazeldene in Kaapstad te herstel, gesteel.
Riool-probleme in Mpumalanga
ʼn Kwart van rioolaanlegte in Mpumalanga het twee jaar laas gewerk, en minder as ʼn derde van die aktiewe aanlegte het geldige waterlisensies, aldus die minister van water en sanitasie.
Video: Vaaldam-besoedeling ondersoek
Die Demokratiese Alliansie wil dringend met die minister van waterwese vergader om grootskaalse besoedeling in en om die Vaaldam te ondersoek.