Die DA sê die voortgesette verval is ʼn aanklag teen die ANC-regering en ʼn ysingwekkende voorskou van wat by elke openbare gesondheidsinstelling in die land gaan gebeur as die Nasionale Gesondheidsversekering deur die parlement gestoomroller word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "RMMCH"
Gru-bewerings oor hospitaal toe die waarheid
Luidens ʼn verslag oor die Rahima Moosa-moeder-en-kind-hospitaal is die hospitaal ʼn vuil en onveilige plek, met te min en verouderde hulpbronne en ʼn tekort aan personeel.
Departement ontken waarskuwing aan pediater
“Geen waarskuwingsbrief is op hom beteken nie. Die departement beskou die saak nou as afgehandel en sal nie verder kommentaar lewer hieroor nie.”
Van ope brief tot waarskuwingsbrief vir pediater
“Wat nou met dr. De Maayer gebeur, is niks meer as ʼn wraaksugtige poging van hospitaalowerhede om ʼn kritikus van hul swak administrasie stil te maak nie.”
MRK sal hospitaal besoek waar pediater geskors is
Die Menseregtekommissie (MRK) sal Maandagoggend die Rahima Moosa-moeder-en-kind-hospitaal (RMMCH) in Gauteng besoek waar die pediater dr. Tim de Maayer verlede maand geskors is.
Pediater terug by die werk ná ope brief
Dr. Tim de Maayer is verlede maand voorlopig geskors ná ʼn ope brief oor skokkende omstandighede by die Rahima Moosa-moeder-en-kind-hospitaal (RMMCH).
Pediater geskors oor ope brief
Dr. Tim de Maayer word nou van ernstige wangedrag beskuldig en nie eers op die Rahima Moosa-moeder-en-kind-hospitaal se terrein toegelaat nie.
Kinderhospitaal se noodkreet aan departement
“Hoe slaap jy in die nag as jy elke dag werk toe kom en dan misluk in jou taak om basiese gesondheidsorg te verseker vir die mense wat jy behandel?”