Robbie Coetzee, haker van die Goue Leeus wat Saterdag ná 51 minute afgestuur is omdat sy stewel na bewering kontak met ʼn Sharksspeler se gesig gemaak het, is Maandag deur ʼn tugkomitee onskuldig bevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Robbie Coetzee"
Leeus kies Robbie Coetzee bo Bokhaker Marx
Robbie Coetzee is deur die Goue Leeus-afrigter Johan Ackerman bo die Springbokhaker Malcom Marx gekies vir Vrydagmiddag se belangrike Curriebekerwedstryd teen die Sharks.