Quintin, die robot wat dokters by die Tygerberg-hospitaal se intensiewesorgeenheid (ISE) bystaan, help nou ook om bekommerde gesinslede in aanraking te bring met ISE-pasiёnte wat geïsoleer moet word – en stel hulle in sommige gevalle in staat om vir oulaas afskeid te neem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "robot"
Video: Japan se 25 ton-robot maak sy eerste bewegings
Wat maak Japannese tydens ʼn pandemie? Hulle bou ʼn robot natuurlik, en in hierdie geval is dit een van die wêreld se grootstes wat 18 m lank is en sowat 25 ton weeg.
‘Robot’ help spesialiste met saalrondtes in hospitaal
Dié robot, genaamd Quintin, lyk soos ʼn tabletrekenaar en beweeg op twee wiele rond.
Is ons in die robot-eeu?
Sal dit nie ‘n wonderlike dag wees as robotte mense totaal as soldate vervang nie?
Ruimterobot kry uiteindelik sy bene
Die ruimterobot wat sedert Februarie 2011 die bemanning van die internasionale ruimtestasie met verskeie take help, het uiteindelik sy bene gekry.
Klein pratende robot as metgesel na ruimtestasie gestuur
Japan het Sondag ‘n vuurpyl met voorraad vir die bemanning van die internasionale ruimtestasie, tesame met ‘n klein robot wat as ‘n reisgenoot vir een van die land se ruimtevaarders sal dien, lanseer.