Hoewel die hindernisroetine skynbaar glad verloop het, het dié robotte telkemale op die vloer neergeslaan in ʼn poging om die roetine te vervolmaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "robotte"
Video: Nuwe robot maak huis skoon én neem selfies
Dié robotte, wat deur Toyota se navorsingsinstituut ontwikkel is, kan glo ook leer uit vorige mislukkings deur middel van ʼn programmeerbare datastelsel.
Onderwysorganisasie kry VSA-kenner om oor robotika te praat
Angela Harris, ʼn onderwyser van die VSA wat spesialiseer in robotika, het hierdie week in Suid-Afrika twee seminare saam met die Skoleondersteuningsentrum (SOS) aangebied waar sy onderwysers oor die vak toegespreek het.
Robot gee toekomsgerigte blik op onderrig
Die Skoleondersteuningsentrum se onderwyserskongres bevat vanjaar vir die eerste keer ’n baan oor die klaskamer van die toekoms, wat handel oor die vierde industriële revolusie. Daarom het die vermenslikte robot Pepper ook vanjaar ’n draai by die kongres kom maak.
Foto’s en video: Slimkoppe spog met besonderse Lego-robotte
Suid-Afrika het beslis nie ʼn tekort aan jong slimkoppe wat in robotika belangstel nie – dit is nou as ʼn mens moet oordeel aan die 72 spanne wat aan vanjaar se Wêreld Robotika Olimpiade (WRO) tydens die Oktober-skoolvakansie deelgeneem het.
Laerskoolseuns hou SA se naam hoog in VSA
Is dié seuns dalk die volgende Elon Musk en/of Anton Musgrave?