Die selfoonvideo van die hulpelose robwelpie wat op brutale wyse teen die kant van ʼn boot verbrysel word, het verlede jaar wêreldwyd opslae gemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "robwelpie-video"
Man beken skuld ná mishandeling van robwelpie
Die video van die hulpelose rob wat op brutale wyse teen die kant van ʼn boot verbrysel word, het wêreldwyd opslae gemaak.
Twee aangekla oor wrede robwelpie-video
Twee mans, onderskeidelik 19 en 22 jaar oud, moet binnekort in die Laaiplek-landdroshof in die Wes-Kaap verskyn in verband met die wrede mishandeling van ʼn robwelpie. Beeldmateriaal van die voorval is op sosiale media gedeel.
Robwelpie-video: Polisie het steeds geen leidrade
Dít volg nadat dié video wys hoe twee mans die dier herhaaldelik met ʼn mes steek, aan die stert optel en hard teen die boot slaan. Die welpie se pogings om uit die hande van die mans te ontsnap misluk telkens.
Robwelpie-video: Klagte teen 2 gelê
“Die klagte teen die man wat die rob mishandel is duidelik, maar die ander een is ook skuldig aangesien hy niks gedoen het om die gewelddadige mishandeling te stop nie.”
Woede ná wrede aanval op robwelpie
ʼn Video van ʼn robwelpie wat oënskynlik wreed deur twee jong mans mishandel word, het sosialemediagebruikers warm onder die kraag.