Dit is weer tyd vir die beste Europese tennisspelers om hul staal teen internasionale teenstanders te wys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Roger Federer"
Roger, Rafa nie eens beste van eie era – Connors
“Iemand het op Twitter ʼn foto van ʼn 50-jarige Novak Djokovic gedeel waarin hy steeds besig is om ʼn wennerstoespraak op Wimbledon se hoofbaan te gee. Ek was mal daaroor.”
Spesiale huldeblyk vir Federer by Wimbledon
Die agtmalige Wimbledon-kampioen sal die geleentheid kry om te besin oor sommige van sy grootste mylpale en oorwinnings nadat hy in September sy uittrede aangekondig het.
Federer gaan WB-aksie volg
“Ek hoop om een van die wedstryde by te woon,” was Roger Federer se reaksie op die Franse rugbyraad se vraag op sosiale media.
Dollars rol steeds in vir Roger
Roger Federer het verlede jaar sy amptelike uittrede aangekondig, maar hy tel steeds onder die wêreld se hoogsbetaalde sportsterre.
Roger bring steeds sy kant
“Ons is ongelooflik dankbaar jeens Roger Federer vir hierdie goeie gebaar.”
Kyk: Die trane loop toe Roger groet
Met een laaste swaai van die raket was alles in ʼn oogwink verby. ʼn Emosionele Roger Federer het vir Rafael Nadal omhels, na die toeskouers gewaai en na sy stoel gestap; alles onder dawerende applous.
‘Roger, dit is ʼn eer om jou te ken’
Novak Djokovic, Roger Federer se spanmaat in die komende Laverbeker-skouspel, het ook hulde aan die Switserse tennismeester gebring.
‘ ʼn Lewende legende’
Van Rafael Nadal tot Serena Williams het hulde aan Roger Federer gebring nadat die Switserse tennisster gister sy uittrede aangekondig het.
Roger se laaste kishou is hier
“Ek het gelag, gehuil, vreugde en hartseer ervaar, maar bowenal het ek gelééf. Dankie tennis, ek het jou lief.”
Federer groet Wimbledon nog nie finaal
“Ek het nie gedink dat dit so lank sal neem om my terugkeer te maak nie; die knie sorg vir moeilikheid.”
Federer wil nog tennis speel
“Mense vra gereeld vir my hoe lyk dit, wanneer kom ek terug? Elke keer is my antwoord presies dieselfde: Dit gaan nog ’n bietjie langer neem.”
Roger nou 44ste op ATP-ranglys
Soms is ’n fotoalbum vol mooi herinneringe van meer waarde as ’n uitgerekte loopbaan. Soos Boris Becker vroeër gesê het – dit is nie meer nodig dat Roger Federer homself aan enigiemand bewys nie.
ATP-baas onseker oor Federer se terugkeer
“Elke wedstryd wat Roger Federer nog speel, sal soos ’n geskenk vir ons wees.”
‘Fedal’ weer September saam op die baan
“Om in dié stadium van ons loopbane weer saam dubbels te speel, sal ’n ongelooflike ervaring vir ons al twee wees.”
G’n ‘groot drie’ rampspoedig vir Aus Ope
Intussen sal ander groot name in tennis moontlik ook die Ope misloop weens allerlei beserings én Covid-19.
Federer speel toergids vir Kolisi in Zürich
Kolisi het verlede jaar in Suid-Afrika ʼn Boktrui aan die tennisster oorhandig en die twee het vandeesweek saam die strate van Zürich verken.
Nóg ’n oudspeler sê Federer kan steeds Wimbledon wen
“ ’n Speler met sy talent en vaardighede sal egter een of ander tyd begin wonder waarom hy in kwarteindstryde uitgeskakel word wanneer hy daaraan gewoond is om in die eindstryde te speel.”
Federer nié vanjaar by Australiese Ope in aksie
Federer, ʼn groot gunsteling onder die Melbourne-skare, het sedert sy debuut in 2003 nog nie ʼn Australiese Ope misgeloop nie en het die trofee al ses keer huis toe geneem.
Op die tennisbaan is Federer oud, maar nog glad nie koud
“Roger gaan ongetwyfeld nog ’n Grand Slam wen.”