“Welkom klein liefde. Ons is so dankbaar om jou in ons familie van vier in te verwelkom.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rolene Strauss"
Rolene Strauss: ‘Dís wat my selfvertroue gesteel het’
Dit was ʼn somersdag in 2007 in Parys. Sy was 15 jaar oud en in Frankryk vir modelwerk toe ʼn ouerige vrou haar heupe se mates moes neem.
Rolene Strauss deel groot nuus
“Ons wou nie te hoopvol wees nie, en ons wou onsself tyd hiervoor gee.”
Mej. SA-platform ‘bied geleenthede vir kleindorpie-dromers’
“Die kompetisie dien ook as bewys dat jy van ʼn klein dorpie in Suid-Afrika, soos Volksrust, Eldorado Park of Sedgefield, afkomstig kan wees, en skielik is jou nuwe adres ʼn luukse woonstel in New York.”
Mej. SA vanjaar op Vrouedag gekroon
“Dit is ʼn eenmalige en lewensverrykende geleentheid,” het Rolene Strauss, wat in 2014 as Mej. SA gekroon en in dieselfde jaar as Mej. Wêreld aangewys is, gesê.
Luister: Rolene Strauss deel haar lewenslesse
Op 26-jarige ouderdom het die beeldskone Rolene Strauss al die Mej. SA- en mej. Wêreld-kroon gedra, sy het ʼn graad in medisyne verwerf en is die ma van ʼn skattige seuntjie. Nou kan sy ook ʼn vollengte album op haar curriculum vitae byvoeg.
Rolene Strauss wys haar sangvernuf
“Die album het my in staat gestel om my siel te ontbloot soos nog nooit tevore nie en aspekte van myself te deel wat niemand nog ooit gesien het nie.”
Nóg ʼn groot uitdaging wag op Rolene Strauss
Eers die Mej. Wêreld-kroon, toe ʼn mediese graad en nóú gaan Rolene Strauss haar volgende groot projek aanpak.
Foto’s: Só lyk die bekendes by die Sun Met
Kyk hier wat bekendes soos Demi-Leigh Nel-Peters, Usain Bolt en Rolene Strauss by dié stylvolle geleentheid gedra het:
Rolene vang graad
“Ek sien uit na ʼn wonderlike jaar en na die toekoms met my man en my babaseuntjie uiteindelik onder een dak.”
Rolene Strauss deel babafoto
Rolene Strauss, voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld 2014, het nog ʼn foto gedeel van haar en haar man, D’Niel Strauss, se eersteling wat verlede maand gebore is.
Skoonheid verwelkom eersteling
“Welkom klein prinsie. Jy het ons harte gesteel en dit gevul met die grootste liefde en vreugde denkbaar.”
Mej. Wêreld gekroon
Die nuwe Mej. Wêreld is Sondagaand in die Amerikaanse deelstaat Maryland gekroon.
SA skoonheid verwag eersteling
Dié 24-jarige skoonheid het in Februarie vanjaar tydens ʼn intieme geleentheid by die Laurent-trouvenue op die Lourensford-wynlandgoed in Somerset-Wes die knoop deurgehak.
[Foto’s] Rolene Strauss se grootste dag
Rolene Strauss, voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld 2014, en D’Niel Strauss het Saterdag trou aan mekaar beloof.
Rolene Strauss gereed om kroon te oorhandig
Rolene Strauss gaan 19 Desember amptelik haar kroon as Mejuffrou Wêreld aan haar opvolger oorhandig wanneer die nuwe Mejuffrou Wêreld tydens die 65ste Mejuffrou Wêreld-skoonheidskompetisie in Sanya, China, aangekondig word.
Rolene Strauss verloof: Só lyk die ring en die gelukkige man
Trouklokkies wink vir Rolene Strauss.
Video: SA se mooiste vrou kuier by gevangenis
Mejuffrou Wêreld, Rolene Strauss, het die Leeukop-gevangenis in Johannesburg naby Soweto as deel van haar “Beauty with a Purpose”-veldtog besoek.
Rolene Strauss: ‘Ek is steeds die kaalvoetmeisie wat boom klim’
Rolene Strauss, Mej. Wêreld 2014, hou vol sy is steeds die kaalvoetmeisie wat een keer in ʼn boom in die Krugerwildtuin vir haar ouers gesit en wag het nadat sy verdwaal het.
Foto’s: Helde-ontvangs vir Rolene Strauss
Rolene Strauss het Saterdagoggend ʼn helde-ontvangs by die OR Tambo Internasionale-lughawe gekry nadat sy Sondag as Mej. Wêreld 2014 aangewys is.