Ná vele versoeke van die publiek het Capitol Cinema in Pretoria besluit om Trompie weer na die groot skerm te bring. In dié vollengtefilm word die kyker bekend gestel aan die 11-jarige Trompie en sy Boksombende.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rolprent"
Leon se resensie: Beauty and the Beast
Belle is ʼn kampvegter vir vroueregte wat haar nie sommer deur koue pampoen of rekenaargedrewe wolwe laat afskrik nie.
[Video] SINK –’verstrikking, verlies en vergifnis’
Die rolprent is vir nege toekennings by die Silwerskermfees benoem en het vyf daarvan gewen, wat beste draaiboek, redigering, klankbaan, kinematografie en aktrise – vir Shoki Mokgapa – ingesluit het.
[Video] ‘ʼn Man soos my pa’
ʼn Man soos my pa is ʼn eerlike storie oor die dinge wat ons vorm: ons ouerhuis, ons ouers se liefde, hulle foute, vriendskappe, skool, romanse, die buurman se dogter en die skool se boelies.
Grootskerm: Agent 2000 is die nuwe Swartkat
Tienerliefde, ʼn geheime agent, katoeters en ʼn boelie genaamd die Laksman… Die lokprent van video van die première volg onderaan die berig.
Klankbaan: Bakgat! Tot die mag 3
Bakgat! 3 is die finale film van die uiters gewilde Bakgat!-trilogie. Is daar ’n gelukkige einde wat vir Wimpie en Katrien en die res van die Bakgat!-bende wag? Die album van dié Afrikaanse rolprent is nou beskikbaar.
Nóg ʼn Deon Meyer verhaal op die grootskerm
Alles Wat Mal Is, is ʼn nuwe Afrikaanse rolprent gebaseer op Deon Meyer se kortverhaal Helena se verhaal.