In dié tyd kom hy ʼn nuuskierige seekat teë en die rolprent dokumenteer die bewegings van dié dier – iets wat selde in die natuur gedoen word, laat staan nog onder die water – oor ʼn volle jaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rolprente"
Nuwe TV-rolprente skep inhoud, werk vir plaaslike kunstenaars
“Elkeen van hierdie rolprente het sy eie storie en rolverdeling waarin verskillende temas na vore kom.”
Uitstel van nuwe Hollywood-fliek stuit loket
Rolprentteaters in China het egter Maandag heropen met streng maatreëls wat ingestel is.
Onder die Bome: Rolprente, ontsnapping en ’n laaste gedagte oor Plato
In die laaste episode in hierdie filosofiese podsendingreeks, praat podsender Daniel du Plessis met Hans Pretorius van die Chairefoon-inisiatief oor rolprente, en hoe rolprente ons denke beide weerspieël en impakteer.
Hier is die 2016 Safta-benoemings
Die benoemings vir die 10de Saftas (Suid-Afrikaanse fliek- en televisietoekennings) is onlangs bekendgemaak en gunstelingprogramme soos Noot vir Noot en Republiek van Zoid Afrika staan ʼn kans om die goue beeldjie huis toe te neem.
Hier is die 2016 Oscar-benoemings
Die nominasies vir die 88ste Oscar-toekennings is pas bekendgemaak. Dié toekennings vereer die beste van die beste in die rolprentbedryf. Die toekenningsgeleentheid vind op 28 Februarie plaas in Beverly Hills. Kyk hier wie is almal genomineer!
Stortingsterreine en die Suid-Afrikaanse rolprent, Born to Win
AfriForum se verslag oor munisipale stortingsterreine word bespreek en Frans Cronje en Leon Terreblanche praat oor die nuwe Suid-Afrikaanse rolprent, Born to Win.
Allegaartjie 3 – Program 60
Jacques Steenkamp praat verder oor sy boek wat handel oor die Griekwastad-moorde en Burger Meyer maak ʼn draai op die stel van Mooirivier, ʼn nuwe Afrikaanse ensemble rolprent wat pas klaar verfilm is.
Grootskerm: Die Windpomp
Maroela Media het met die span van die nuwe plaaslike rolprent “Die Windpomp” gesels om meer daarvan uit te vind.
Grootskerm: Konfetti
ʼn Troue is iets waarmee almal hulle kan vereenselwig. Elkeen van ons het al ʼn troue as ʼn gas, blommemeisie, vriend of familielid bygewoon (of is self getroud). Ons almal ken troues en weet hoe dit gaan. Dit is presies waar die nuwe Suid-Afrikaanse rolprent Konfetti afspeel: by ʼn troue.
Allegaartjie 3 – Program 47
Die Mev. Suid-Afrika semifinalis, Drieka van Staden, praat met ons, Christo Louw gesels oor die Hart van Jakaranda Musiekfees en ons vertel jou meer van die rolprent, Ek Joke Net 2.
Allegaartjie 3 – Program 45
Ons vertel jou meer van ʼn besonderse musiekteaterproduksie wat ʼn kombersprojek ondersteun, ons gesels met Martina Laurie oor haar besigheidstoekenning en praat met Tim Theron oor ʼn splinternuwe Afrikaanse rolprent.
Allegaartjie 3 – Program 38
In hierdie Woensdag se Allegaartjie vertel ons jou van die nuwe Afrikaanse rolprent, Die Windpomp, en ons kuier by Dozi, wat gesels oor sy nuutste album.
Hollywood skuur weer skouers met SA
Plaaslike akteurs gaan binnekort saam met Hollywood-sterre op die Suid-Afrikaanse silwerdoek te sien wees.
Allegaartjie 3 – Program 35
Ons gesels met Willem Vogel oor die Gautengse simfonieorkes, vertel jou van die Afri-Visie liedjieskryfkompetisie en praat met Louw Venter oor sy eenmanstuk wat nou op die grootskerm te sien is.
Allegaartjie 3 – Program 34
Ons doen verslag oor AfriForum se Blou en Groen Druppel projek, praat met Marita van der Vyver oor haar boek wat binnekort op die grootskerm te sien sal wees en gesels met Andries Hendrik Potgieter oor sy nuwe klerereeks.
Allegaartjie 3 – Program 32
Ons gesels met die kunsvlieënier, Bertus du Preez, ons vind meer uit oor die Liefde in ʼn Blikkie-projek en kuier by twee van die jong akteurs van die nuwe Afrikaanse tienerfliek, Agent 2000 – Die Laksman.