Vyf gelukkige lesers het elkeen ʼn eksemplaar van Rudie van Rensburg se roman, “Hans steek die Rubicon oor”, gewen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "roman"
Hertogin Fergie skryf debuutroman vir Mills & Boon
Die storie sluit egte mense en gebeurtenisse in en die hertogin het ook op haar eie ervaringe staatgemaak, maar sê haar “verbeelding het oorgeneem”.
Boek: Jagter
In ‘Jagter’, haar derde Nicci de Wee-riller, draai Bettina Wyngaard al die krane oop.
Boek: Karaktermoord
Iets het daardie aand in die kelder gebeur en meer as een paar hande is bevlek.
Boek: ʼn Ander mens
Polisievrou Erica van der Linde is in beheer van die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad in die jare negentig.
Boek: Bos
Bloedbroers. ʼn Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies.
Sepie-aktrise eersdaags op US Woordfees-planke te sien
“Die stuk gaan haar in ʼn ander lig stel en gehore gaan ʼn kant van haar sien wat hulle nog nooit vantevore gesien het nie.”
Boek: Tweede kanse
‘Tweede kanse’ is ‘n storie oor lewe, grootword, regte en verkeerde keuses maak, vashou aan dit waarin jy glo, ouerskap en hantering van die dood. Wat egter die sterkste uitstaan, is die liefde.
Boek: Die vrou in die blou mantel
Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dít bekostig?
Boek: Goudmyn
Toe Jak Stapelberg die pos van hoofbestuurder van die Sonderkloof-goudmyn aangebied word, weet hy dis te goed om waar te wees.
Boek: Hans steek die Rubicon oor
Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee uit sy lekker ou huis en in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone.
[Boek] Tussen vriende
Will het ’n stukkie. Iemand by die werk, jonk genoeg om sy dogter te wees. En Adriaan en Cassie weet daarvan, maar bly tjóépstil.
[Boek] Spertyd
Die boek fokus hoofsaaklik op die skrywer se latere jare, in die aftreeoord in Kaapstad waar sy nou al geruime tyd woon.
[Boek] Koms van die motman
Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat.
[Boek] Johanna
Johanna van Cas Wepener is ’n roman oor die dood van ’n vrou, Johanna, en haar impak op die mense rondom haar se lewens.
[Boek] Van kant gemaak
In België loop die negentiende eeu ook ten einde. Elisabeth, die dogter van die smid, trou met die jong dokter, Guillaume Duponselle.
Luister: Christine Barkhuizen-le Roux skryf om te weet sy is nie alleen nie
Barkhuizen-le Roux sê sy het nie die storie agter Drieklawerblaar gaan soek nie, dit is vir haar aangebied. Dié verhaal het in haar hande ʼn meesleurende roman geword oor familie, grond en die ystergreep wat die verlede op ʼn mens kan hê.
Boek: Oorlog en terpentyn
Hy lees van sy oupa se armoedige kinderjare in Gent voor 1900, van sy gruwelike ervarings as frontsoldaat in die Eerste Wêreldoorlog en ’n vroeg gestorwe groot liefde.
Luister: ʼn Kykie na mense en hulle verhoudings in die boek ‘Struisvoël’
Maroela Media het telefonies met Johan gesels oor die interessante agtergrond vir sy boek ‘Struisvoël’, sy karakters en die kommentaar wat hy in sy boek lewer.
Luister: Lize Jacobs se debuutroman is ʼn avontuur van selfontdekking
Esté Meyer Jansen het die geleentheid gehad om met Lize Jacobs te gesels voor die bekendstelling van haar boek ‘Lost in Chance’ en meer uit te vind oor dié nuwe skrywer se skryfproses.