Fransi Phillips Net ’n lewe is die wenner van die LAPA-Romankompetisie 2010/2011. Die hoofkarakter van Net ’n lewe laat ’n dagboek na waarin sy lakonies,…
Alles vir die sleutelwoord "roman"
Die rolbalspeler
Hans vleg rottangmandjies in Soutrivier. Hy bly saam met sy ma en broer in Bishop Lavis, en dit gaan maar sukkel-sukkel, veral noudat sy ma diabetes het.
Die lanternswaaier
SD Fourie “Die skrywer het hier ‘n indrukwekkende verhaalgegewe beet. Die historiese gebeure wat in hierdie roman as agtergrond en basis gebruik word, is ‘n…
Roepman
Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in ’n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie-prosesse in ’n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van ’n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het.
Die reise van Isobelle
Die reise van Isobelle neem ’n hele eeu, van 1894 tot 1994, in oënskou. Van die Anglo-Boereoorlog met sy konsentrasiekampe, tot die Struggle wat uitloop op ’n nuwe politieke bedeling in Suid-Afrika. Enersyds bied die skrywer ’n panoramiese blik op groot omwentelinge, andersyds ’n intieme kyk op die persoonlike belewenisse van vier generasies van ’n blanke Afrikaanse familie in Afrika.
Talia vat grond
Ná amper 10 jaar se wegsteek en regpraat is genoeg genoeg, besluit Talia. Die man moet gaan. Maar binne ’n jaar besef sy dit is makliker om te skei as om klaar te kry. Sente tel, ’n vuil kombuis en eensame staptogte in die plattelandse stof is die belonings vir haar egskeiding.
Kringe in ‘n bos
Dalene Matthee ’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop…
13 Uur
Deon Meyer Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans – en beangs. Sy word soos ʼn dier…
Klassiek reeks: ’n Ander land
Karel Schoeman Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ’n afsydige…
Klassiek: Magersfontein, O Magersfontein!
Etienne Leroux Soos alle speed-cops is Le Grange eintlik ’n filosoof. Wanneer hy ’n stoet van sewe motors teen ’n rasende vaart in die rigting…
Klassiek reeks: Kennis van die aand
André P. Brink Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was ’n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde. Die publisiteit het…
Griet skryf ‘n sprokie
Marita van der Vyver “Sy moes sprokies spin om aan die lewe te bly. Nie net om haar brood te verdien nie, maar ook om…
Eilande
Dan Sleigh Eilande is méér as net ‘n boek. Dis ‘n magistrale roman, ‘n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees…
Hoogty
E Kotzé Al sou sy dit nie graag wou erken nie, volg Helena Burre haar eie kop, nes haar skipper-pa Jas. Wanneer dié oënskynlik ’n…
Die jakkalsdans
François Loots Op die oog af is Die jakkalsdans die kleindorpse verhaal van ’n jong man, Jopie, wat wil klere ontwerp, van sy ma, Aletta,…
Dryfhout
Chanette Paul Die magiese realisme wat onderliggend aan Springgety, Fortuin, Boheem en Meetsnoer was, word voortgesit en voltrek in Dryfhout. Dryfhout is Chanette Paul se…