Die man wat deur ses honde by ʼn huis in Ruimsig, Roodepoort, aangeval is, het aan sy beserings beswyk.
Alles vir die sleutelwoord "Roodepoort"
Ouerpaar desperaat vir antwoorde oor 3-jarige se raaiseltoestand
“Ons was seker al by sewe hospitale en het nog steeds nie ’n antwoord nie.”
Ma vertel van stryd ná baba ‘by die dood omdraai’
“Ek probeer hom van almal en alles weghou net om hom gesond te hou,” sê sy.
Hof hoor man is gemartel om skuld te beken
Die vermeende transitorower het aangevoer dat hy met ʼn vuurwapen op sy bors geslaan is en dat sy kop met ʼn plastieksak bedek is op die dag waarop hy in hegtenis geneem is.
Seun agter bakkie gesleep
ʼn Negejarige seun is ernstig beseer nadat hy glo vir meer as 2 km agter ʼn bakkie gesleep is in Roodepoort.
Egpaar deur swerm bye aangeval
ʼn Egpaar is Saterdagmiddag na ʼn hospitaal geneem nadat ʼn swerm bye hulle in Witpoortjie in Roodepoort aangeval het.
Nog ʼn drawwer sterf tragies
Twee drawwers is Saterdag in twee afsonderlike voorvalle dood.
Jong man sterf tragies
“Hy was die soort seun aan wie enige ma haar dogter graag sou wou voorstel.”
Man in spitsverkeer doodgeskiet
Die man was in ʼn kritieke toestand ná veelvuldige skietwonde.
Bakkie beland in swembad
“ʼn Bakkie was heeltemal onder die water van die huis se swembad. Paramedici het die man ondersoek en gevind dat hy veelvuldige snye en kneusplekke opgedoen het.”
Polisieman by kroeg vermoor
“Die kroegeienaar het dringend hulp benodig nadat klante nie die kroeg wou verlaat toe hy dit moes toemaak nie.”
Motorfietsryer onder vragmotor gesleep
Paramedici is na die toneel ontbied en het die man langs die vragmotor aangetref.
Polisiebeamptes vas oor omkoopgeld
Twee beamptes van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering omkoopgeld van ʼn dwelmhandelverdagte aanvaar het.
Twee dood, een kritiek ná skietery by drankwinkel
Twee mans is dood en een kritiek gewond ná ʼn skietery by ʼn drankwinkel in CR Swartweg in Roodepoort.
Man sterf ná taxi hom stamp
“Toe paramedici omstreeks 14:40 by die toneel opdaag het hul die man aangetref waar hy vasgekeer onder ʼn stilstaande voertuig lê.”
Vermiste Roodepoort-man (78) opgespoor
Die 78-jarige man van Roodepoort in Gauteng wat sedert Saterdag vermis is, is gevind. “Hy kan niks van die afgelope 48 uur onthou nie,” sê sy dogter.
Familie rasend ná 78-jarige man verdwyn
Die familie van die 78-jarige Chris van der Merwe is rasend van bekommernis nadat hy vermis geraak het. Hy was laas in sy motor, glo op pad winkel toe, gesien.
Man sterf in Roodepoort-ongeluk
“Die bestuurder het beheer oor die voertuig verloor waarna die motor ongeveer 60 m ver gerol het. Die motor het op sy dak in die veld langs die pad tot stilstand gekom.”
Man tydens kapingspoging doodgeskiet
ʼn Man is Woensdagoggend in spitsverkeer aan die Wes-Rand in ʼn kapingspoging doodgeskiet.
Piet Byleveld ernstig siek in hospitaal
Oudbrig. Piet Byleveld word in ʼn hospitaal in Roodepoort behandel nadat kanker Vrydag by hom gediagnoseer is.