Robbie Coetzee, haker van die Goue Leeus wat Saterdag ná 51 minute afgestuur is omdat sy stewel na bewering kontak met ʼn Sharksspeler se gesig gemaak het, is Maandag deur ʼn tugkomitee onskuldig bevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rooi kaart"
Ses rooi kaarte en `n gele in één wedstryd
Ses geel kaarte in `n enkele wedstryd kom nie aldag voor nie, wat nog te sê ses rooies!