“Die groot aantal mishandelde kinders wat hier by ons is, maak ’n mens opnuut bewus van hoe belangrik kinderbeskermingsdienste in ons gemeenskappe is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rooikruis"
Kersdag in die Rooikruis-kinderhospitaal
Soms is mens so gelukkig om verlof of ’n afdag met Kersfees te hê. Maar verpleegpersoneel wat op Kersdag werk, moet dit vir hulself en die pasiëntjies lekker maak, vertel ’n 59-jarige verpleegsuster van die Rooikruis-kinderhospitaal aan Sarie Marais-Nell.
Baba JD uit waakeenheid
JD se drup is Sondag afgehaal en hy is gespeen van morfien. Hy is egter tydelik blind weens die trauma wat hy beleef het.
Baba JD haal weer self asem
“JD kry rukkings en word vreesbevange. Dokters dink hy beleef die ongeluk oor en oor elke keer as hy sy oë toemaak.”
Baba JD vorder goed
JD het Saterdagoggend gesukkel met koors, maar kom stadig uit die koma.
Rooikruis pleit vir hulp ná KZN-tornado
“Die situasie is hartverskeurend.”
Video: Fatman voeg stem by lied ten bate van kinderhospitaal
“Ek is mal oor kinders; ek wou nog altyd ʼn kinderalbum uitgebring het. Om die kinders te ontmoet en hulle saam in die musiekvideo te hê, was baie lekker.”
Meisie (11) skenk meer as R100 000 aan hospitaal
Abriella Indigo Bredell (11) wou iets besonders vir haarself en die kinders van die Rooikruis-kinderhospitaal doen.
Rooikruis lê klagtes ná miljoene verdwyn
Die Rooikruis het kriminele klagte aanhangig gemaak teen ʼn aanlyn-fondsinsamelingsmaatskappy, het die humanitêre organisasie Vrydag in Genève, Switserland gesê terwyl ondersoekbeamptes die verdwyning van miljoene Switserse frank se donasies ondersoek.
Spesiale radiostasie vir kinders deur kinders
Die Rooikruis-kinderhospitaal in die Wes-Kaap se radiostasie vir kinders wat deur kinders aangebied word, die eerste van sy soort, tref binnekort die klankgolwe.
Meisie (4) in Kaapstad geskiet
‘n Vierjarige dogtertjie veg om haar lewe nadat sy in Wesbank in Kaapstad geskiet is.
Nairobi-winkelsentrumskietery: Al-Shabaab se twiets
Die dodetal in Kenia, waar ’n mini-oorlog by die Westgate-winkelsentrum in Nairobi uitgebreek het, het volgens die Keniaanse Rooikruis reeds 30 bereik, maar die regering het nog net 11 sterftes bevestig.