Duisende inwoners in Pretoria is Vrydag sonder elektrisiteit gelaat ná vermoedelik ʼn weerligstraal omstreeks 16:30 die Pyramid-substasie in Rooiwal opgeblaas het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rooiwal"
Nóg weermagperde vrek, is siek ‘weens swak sorg’
Die Nasionale Raad van DBV sê hy is gewalg deur die Suid-Afrikaanse Weermag se onvermoë om na die perde in sy sorg om te sien. Die raad en die weermag stamp weer koppe nadat ʼn perd in ʼn terminale stadium van Afrika-perdesiekte by ʼn weermagperseel by Rooiwal buite Pretoria van kant gemaak moes word.
Senior polisieman dood aangetref
Een van Gauteng se senior beamptes in die polisie is Maandagaand dood aangetref in ʼn oop veld naby Hammanskraal, noord van Pretoria.
Rooiwal-stink dalk gou blink
AfriForum verwelkom die begroting van Tshwane Metro om die huidige rioleringsaanleg op Rooiwal, noord van Pretoria, te herstel en op te gradeer.