As alles goed verloop, sal die mensdom ’n minuut of twee na 18:00 Suid-Afrikaanse tyd vir die eerste keer daarin slaag om ’n tuig op ’n komeet te laat land.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rosetta"
Ruimtetuig vandag “wakker gemaak”
‘n Ruimtetuig van die Europese Ruimteagentskap, Rosetta, word vandag “gewek” na dit in 2011 “aan die slaap” gemaak is.