Nou sit die Springbok-keurders met ʼn nuwe kopseer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ross Cronjé"
Cronjé uit derde toets, maar Kriel sal speel
Jesse Kriel sal Saterdag vir die Springbokke op buitesenter uitdraf waar hy saam met Jan Serfontein so blink in die eerste toets teen Frankryk vertoon het, maar die skrumskakel Ross Cronjé sal nie speel nie.