Jeanine Swanepoel (née Rossouw), ʼn 37-jarige ma van Lynnwood in Pretoria wat sedert verlede Woensdag vermis was, is Dinsdag veilig gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rossouw"
Ma word al week lank vermis, moontlik gekaap
Jeanine Swanepoel (née Rossouw), ʼn 37-jarige ma van Lynnwood in Pretoria, word sedert verlede Woensdag vermis en daar word gevrees dat sy moontlik gekaap is.