Uile wat in Alexandra in Johannesburg losgelaat is om die gebied se rotplaag te bestry, word onthoof omdat die mense glo bang is vir die voëls.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rotplaag"
R2.5 miljoen vir stryd teen JHB-rotte
Die stad Johannesburg het R2.5 miljoen toegeken om die rotplaag in die stad te bestry.