Die feit dat die uitspeelwedstryde in die oop klubs se nasionale reeks om die Goue Beker (GB) vanjaar op die topklubs se tuisvelde uitgespook word, sal klubs selfs meer as tevore aanspoor om uit te styg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rovers Welkom"
Griffons-liga: skerper mededinging wag vanjaar
Die deelname van twee Luiperdsklubs aan die Griffons se Eerste Liga – en aktiewe spelerwerwing plaaslik – kan mededinging in dié reeks vanjaar aansienlik opskerp.