Mariska Batt vertel meer oor die onlangse feesvieringe by die Sammy Marks Museum, Esmarie Prinsloo bespreek kinderveiligheid en Nico Strydom vind meer uit oor die 6-jarige Ruben Venter se besonderse sosiale media projek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ruben Venter"
Laerskoolseun van Pretoria het Facebook behoorlik aan die gons
ʼn Sesjarige seuntjie van Pretoria het Facebook behoorlik aan die gons en dít oor ʼn taak vir sy skool se wetenskap-ekspo.