Rudolph Viviers, wat ‘n Moslem-man doodgeslaan het in ‘n argument oor sy baard, is Donderdag effektief tot agt jaar tronkstraf gevonnis, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rudolph Viviers"
Baard-moord: Verhoordatum weer uitgestel
Rudolph Viviers, wat daarvan verdink word dat hy ‘n Moslem-man in Augustus verlede jaar doodgeslaan het, het vandag vlugtig in die Johannesburgse hooggeregshof verskyn.