Die Pretoria Kunsvereniging hou eersdaags ʼn afskeidgeleentheid ter nagedagtenis aan die kunstenaar Rudolph Vosser (52) wat verlede week dood in sy huis in Brooklyn aangetref is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rudolph Vosser"
Bekende Pta-kunstenaar dood in huis gekry
“Die polisie is ontbied nadat bure en veiligheidsbeamptes ʼn onaangename reuk vanuit sy motorhuis waargeneem het.”