Portugal het Saterdag die reeks om die Rugby Europa-trofee (RET) met Suid-Afrikaanse hulp onoorwonne afgesluit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rugby Europa-trofee"
Gewese Witsie behaal 17 toetspunte vir Israel
ʼn Gewese speler van die Universiteit van die Witwatersrand het Saterdag al 17 Israel se punte teen Malta in Afdeling 1 Suid van die Rugby Europa-kampioenskap behaal.
Oud-Bulls-afrigter se Tsjeggië kelder Switsers
Tsjeggië, met ʼn gewese Bulls-afrigter in beheer, het in die jongste ronde van die reeks om die Rugby Europa-trofee (RET) met Switserland afgereken.
Rekordsege vir SA afrigter se Heren 15
Nederland, met sy Suid-Afrikaanse afrigter, het Saterdag in Amsterdam ʼn rekordsege oor Pole in die reeks om die Rugby Europa-trofee (RET) behaal.
Wolf uit SA kry 26 punte in Europese toets
Dit was ʼn haas ongelooflike poging waarmee ʼn boorling van Standerton Saterdag in Setubal, Portugal, as ‘t ware op eie houtjie met Switserland in die reeks om die Rugby Europa-trofee (RET) afgereken het.
Hef aan voor vir spanne met SA bande in Europa
Die hef aan lê Saterdag en Sondag voor vir die meeste spanne met Suid-Afrikaanse bande in die twee topreekse van Rugby Europa.
‘Eksperimentele’ Duitse span kry groot slae
Skaars `n week ná Duitsland se leeutemmersege oor Roemenië het die span `n deftige drag slae teen Georgië in die Rugby Europa-kampioenskap op die lyf geloop.