Wêreldrugby en die reëlingskomitee van die Wêreldbeker-toernooi in Japan het besluit om van die naweek se wedstryde te kanselleer oor tifoon Hagibis.
Alles vir die sleutelwoord "Rugbywêreldbeker 2019"
Wát ’n klipharde wedstryd!
Wallis en Fidji sorg vir ’n aksiebelaaide treffer.
Die doedelsakke blêr vrolik in Skotland
Skotse skakelpaar verniel vir Rusland.
Bokke laat wiel teen Kanada
Reinach sorg basies vir die bonuspunt op sy eie in die eerste helfte.
Russe verdedig soos tiere teen Iere
Soos wat Ierland nou speel, sal hulle sukkel om All Blacks, selfs Springbokke, te klop.
Barretts en All Blacks hardloop vir Kanadese weg
Nieu-Seelanders lyk goed selfs wanneer hulle die bal aanslaan.
Skotte terug in prentjie ná Samoa rooi sien
Uit ʼn Suid-Afrikaanse oogpunt is daar baie belangstelling in dié groep.
Rugbywêreldbeker 2019: Bepalings en uitslae
Die toernooi vind oor 44 dae plaas, altesaam 20 spanne neem deel en die eindstryd vind op Saterdag 2 November plaas.
Skitterende eerste helfte sorg vir Rooidraak-sege
“Die span verdien om vanaand fees te vier.”
Bokke druk nege drieë teen hul bure
’n Oorwinning is ’n oorwinning. Maar gaan Erasmus tevrede wees? Aikôna.
WB-toernooi: Japan skok Iere
Hulle het hulle gemesmeraais, van hul voete af gehardloop, die Iere se nerwe afgeduik.
Bokke ‘het uit foute geleer’
“Ons het baie uit die All Blacks-wedstryd geleer.”
G’n teepartytjie vir VSA teen Engelse
Amerika is hoegenaamd nie ’n slegte span nie. Engeland was net baie beter.
Samoa sien twee keer geel, maar klop Russe
Dis al jare lank een van die Samoaanse rugbyspan se groot tekortkominge: ʼn gebrek aan dissipline, veral wanneer hulle hoë en gevaarlike duikslae uitvoer sonder om hul arms te gebruik.
Foto’s: Rooi Drake spoeg vuur teen Georgië
Vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi word nie in September gewen nie, maar geoordeel aan Wallis se vertoning in Maandag se eerste helfte van sy kragmeting in Groep D teen Georgië in die City of Toyota-stadion, gaan die Rooi Drake baie verder vorder.
Wêreldbeker: Iere bederf Bokke se Sondag
Ierland, Engeland en Italië het elkeen hul groepwedstryde Sondag tydens die Wêreldrugbyreeks in Japan gewen.
Springbokke teen All Blacks: Baie vrae, maar genoeg antwoorde?
Daar is nie ʼn baie groot verskil tussen die rugbyspanne van Suid-Afrika en Nieu-Seeland nie, maar tog sal die Springbokke ʼn bietjie meer moet doen om die All Blacks te troef.
Wêreldbeker: Hane (ook maar net) en Wallabies seëvier
Frankryk klop Argentinië en Australië klop Fidji tydens die Rugbywêreldbeker 2019-toernooi in Japan.
Japan klop Russe, maar sjoe!
Die verwagtinge, veral ná ʼn kort, kragtige en kleurvolle openingseremonie, was hemelhoog en dit het sekerlik daartoe bygedra dat Japan se rugbyspan sy Wêreldbekeraanslag in Tokio met ʼn bondel senuwees begin het.
Wêreldbeker: Die openingseremonie in foto’s
Die 2019 Wêreldbeker-rugbytoernooi het vandag afgeskop. Die toernooi vind oor 44 dae plaas, altesaam 20 spanne neem deel en die eindstryd vind op Saterdag 2 November plaas.