“Die wyse waarop Japan en Argentinië deesdae speel, dui daarop dat dit ’n moelike pad na die uitkloprondes kan wees.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rugbywêreldbeker 2023"
Bokke saam met Skotte in WB-groep
Sedert die Suid-Afrikaners hul Wêreldbeker-buiging in 1995 op tuisbodem gemaak het, het hulle 83% van hul wedstryde in die toernooi gewen.
WR-binnegevegte kos SA glo RWB 2023
Binnegevegte en ʼn magstryd in Wêreldrugby (WR) het dié liggaam se raad se aanbeveling dat Suid-Afrika 2023 se toernooi om die Rugbywêreldbeker (RWB) aanbied glo gekelder.
Frankryk gaan Rugbywêreldbeker aanbied
Frankryk is Woensdagmiddag in Dublin ietwat onverwags aangewys as die gasheerland vir rugby se 2023-Wêreldbekertoernooi.
Is dit vaarwel Nuweland, Ellispark, Kingspark?
Dit wil voorkom of twee van Suid-Afrika se oudste en beroemdste rugbyheiligdomme, Nuweland en Ellispark, en ʼn jongere, Kingspark, onder meer die offerande is vir die aanbieding van 2023 se toernooi om die Rugbywêreldbeker in Suid-Afrika.
Ramaphosa keer terug na Londen vir Wêreldbeker-aankondiging
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sal Maandag saam met Span Suid-Afrika na Londen terugkeer vir die Raad van Wêreldrugby se aankondiging van die gasheerland vir die Wêreldbekertoernooi in 2023.
Skerp Kiwi-aanval op RWB vir Suid-Afrika
ʼn Skerp aanval op die raad van Wêreldrugby (WR) se aanbeveling dat 2023 se toernooi om die Rugbywêreldbeker (RWB) aan Suid-Afrika toegeken word, verskyn, in weerwil van Rugby Nieu-Seeland se steun daarvoor, op die Nieu-Seelandse webwerf Stuff.co.nz.