Dit is die derde veiligheidswag wat die afgelope paar dae in die gebied vermoor word, terwyl ʼn polisiebeampte Woensdag in Umbilo doodgeskiet is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rusa"
‘Polisiemanne’ beroof glo taxi-bestuurder
“Die taxi-bestuurder was in ’n skoktoestand, maar was fisies ongedeerd.”
Peperduur motor gesteel ná begrafnis
Dertien familielede het ná ’n begrafnis by ’n huis in KwaZulu-Natal byeengekom, waar hulle later glo deur ses verdagtes aangehou is.
Baba veilig terug by haar gesin
Sy is vroeër na bewering aan ʼn welgestelde Suid-Afrikaanse gesin verkoop.
Juweeldiewe hou bejaardes, kleuter aan
Van die juweliersware wat gesteel is, is 54 jaar gelede deur die bejaarde man as geskenk vir sy vrou gekoop.
Pa doodgeskiet ná motor sonder petrol staan
Die gesin was op pad huis toe ná hulle skoolklere vir hul tienerseun gaan koop het.
Reaksiebeampte in voertuig beroof
Een verdagte was glo gewapen en het die beampte opdrag gegee om sy dienspistool en ʼn spaar magasyn te oorhandig.
Man (74) land in bure se erf ná val
Die man se bure het ʼn harde slag gehoor en ondersoek gaan instel.
Egpaar op lughawe deur ‘polisie’ beroof
“Die motor wat die egpaar agtervolg het, het ’n paar minute later blouligte aangeskakel en die egpaar van die pad laat aftrek.”
Video: Kleuter ontsnap uit brandende huis
Die vyfjarige seun was alleen in die huis toe die brand uitgebreek het.
Vlieënier kom op gekaapte broodbakkie af
Die kapers het glo met 1 000 brode op die vlug geslaan.
Vrou sterf ná sy in sentrum inmekaarsak
Die vrou was in haar laat 50’s of vroeë 60’s.
23 kinders beseer weens tiener se ‘pretrit’
23 kinders beseer weens tiener se ‘pretrit’
Opmerking oor ‘vuil voete’ lei glo tot messtekery
Die winkelassistente het geweier dat die man sandale aanpas omdat sy voete vuil is.
Ma sterf ook toe keermuur op huis val
ʼn Groot gedeelte van die muur het deur die dak gestort en die tiener in sy bed platgedruk en sy ma in haar slaapkamer vasgekeer.
Tiener onder keermuur in bed vasgepen
Die tiener se ma het vermoedelik ook omgekom toe die muur deur die huis se dak gestort het.
Rowers gesoek wat hul as polisie voordoen
Die vermeende rowers het ʼn bevelskrif aan ʼn huiseienaar oorhandig wat hulle kwansuis magtiging gegee het om die huis te deursoek.
Munisipale werker byna verskeur
Die werker was glo besig om ʼn stormwaterdrein te ondersoek toe vier honde hom aangeval het.
Gestremde dogter dink ma wat sterf ‘slaap net’
Bure het ondersoek ingestel nadat die vrou Vrydag die laaste keer lewend gesien is.
Beampte geskiet toe gevangene probeer ontsnap
Die polisiebeampte het ʼn veroordeelde moordenaar na die selle toe geneem toe hy die beampte se vuurwapen gegryp het.