Die spelers was behoorlik uitgerus en beseringsvry ‒ en dit was een van die Springbokke se grootste bondgenote in 2007 toe hulle die Wêreldbeker-toernooi gewen het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ruskans"
Die kool is dié keer die Sous werd
Dit sal geen verrassing wees nie as Franco Mostert ʼn welverdiende ruskans in Saterdag se toets in die Rugbykampioenskap teen Australië in Perth gegun word.