Etlike mense is dood en sewe gewond ná ʼn aanval deur Rusland op ʼn militêre eenheid in Podilsk, Oekraïne.
Alles vir die sleutelwoord "Rusland"
‘Oekraïne sal terugveg… en wén’
Dmytro Kuleba, Oekraïne se minister van buitelandse sake, het Donderdag die versekering gegee dat Oekraïne sal terugveg en wen nadat Rusland Donderdagoggend met ʼn volskaalse…
Rusland begin met ‘volskaalse inval’ in Oekraïne
Verskeie ontploffings is Donderdag voor dagbreek in Oekraïne se hoofstad Kiev en verskeie stede naby die veglinie gehoor nadat die Russiese president Wladimir Poetin ʼn militêre operasie aangekondig het.
Oorlog wink oor Russiese strewe na ‘mag, glorie’
Rusland beskik oor ʼn “formidabele militêre mag” en dreigemente van Moskou – en Poetin met sy sterk nasionalistiese ideale – moet ernstig opgeneem word.
Prys van olie byna $100 per vaatjie
Oliepryse het Dinsdag tot ongeveer $100 per vaatjie gestyg terwyl Westerse lande gereedmaak vir ekonomiese sanksies teen Moskou.
Sanksies teen Rusland ingestel
Rusland se departement van buitelandse sake sê hy is “vir nou” nie van plan om troepe na enige dele, benewens dié wat deur separatiste beheer word, te stuur nie.
Oekraïne: Poetin stuur troepe na rebellestreke
Die Weste is woedend en bestempel dit as ’n “voorwendsel vir oorlog”.
Vyf van Oekraïne op grens gedood
Dit volg ná ʼn granaat, wat uit Oekraïne afgevuur is, ʼn waghuis in die Rostov-streek in Rusland vernietig het.
Poetin, Biden sal vergader, mits Rusland nie aanval
Hernieude diplomatieke pogings word ingespan om ʼn volskaalse oorlog tussen Rusland en Oekraïne af te weer.
Duitsland maan burgers om Oekraïne te verlaat
Lufthansa se vlugte na Kiëf en Odessa word ook vanaf Maandag gekanselleer.
Biden sê Poetin het besluit om Oekraïne binne te val
ʼn Kleuterskool in Oekraïne is onder andere in puin gelê ná ʼn kanonkoeël dit Donderdag getref het.
Rusland gewaarsku om energievoorraad nie as wapen te gebruik nie
“As Rusland besluit om sy voorraad van natuurlike gas of ru-olie as ʼn wapen te gebruik, sal dit nie sonder gevolge wees vir die Russiese ekonomie nie.”
Elf dood, talle vermis in Siberiese mynongeluk
Daar was tot dusver nog geen kommunikasie met die 46 mynwerkers wat steeds ondergronds is nie, en owerhede hoop daar het nie intussen ʼn brand uitgebreek nie.
Vragvliegtuig stort neer in Rusland
Dit is die vierde vliegtuigongeluk in Rusland in minder as vier maande.
Russe terug uit die ruimte ná verfilming
“Dit het gevoel asof 12 dae lank is, maar aan die einde van dié tydjie wou ek dit [ISS] nie verlaat nie.”
Russiese rolprentspan daag by ruimtestasie op
Die hoofdoel met dié reis is om die eerste rolprent in die ruimte te maak – voordat die Amerikaners hulle kan voorspring.
Rusland hou eerste ‘koninklike troue’ in 127 jaar
Groothertog George Mikhailovich Romanof en sy Italiaanse verloofde, Rebecca Virginia Bettarini, is in St. Petersburg getroud.
Ses dood, 28 beseer ná skietery by universiteit
Beeldmateriaal van die voorval wys hoe studente en dosente in Rusland hul besittings by vensters uitgooi voordat hulle ook uit die klaskamers spring.
Russiese helikopter stort neer met toeriste
Die ergste word nou gevrees rakende agt van die toeriste se lot.
Passasiersvliegtuig stort neer in Rusland
Wrakstukke is etlike kilometers van die lughawe waar die vliegtuig moes land, gevind.