Rusland het Dinsdag die eerste land geword wat ʼn Covid-19-entstof goedgekeur het vir gebruik in tienduisende van sy burgers, maar ander lande is skepties.
Alles vir die sleutelwoord "Rusland"
Covid-19: Meer as 20 miljoen gevalle wêreldwyd
Intussen het Rusland regulatoriese goedkeuring gekry om ʼn Covid-19-entstof te ontwikkel.
Rusland wil nuwe ruimtestasie bou
Rusland beplan om ʼn nuwe ruimtestasie te bou omdat die huidige internasionale ruimtestasie (IRS) nog slegs ʼn dekade lank sal hou, het die hoof van die Russiese ruimteagentskap Roscosmos Maandag in ʼn onderhoud gesê.
10 dood ná brand by ouetehuis
Nog ’n mens is oor die naweek in Rusland dood toe ’n brand uitgebreek het by ’n hospitaal wat Covid-19-pasiënte behandel.
Covid-19-samevatting: Trump gekap oor ‘gevaarlike’ navorsingsvoorstelle
Rusland het intussen byna 6 000 nuwe gevalle van Covid-19 aangemeld.
Covid-19-samevatting: Weermag bevestig vier gevalle
Die DA het intussen aangedui dat hy geld aan die regering se Solidarity Fund gaan skenk.
Eerste drywende kernkragaanleg nou aktief
Die wêreld se eerste drywende kernkragaanleg (FNPP) het sy eerste 10 miljoen kWh elektrisiteit aan Rusland gelewer.
5 sterf toe pyp in Russiese hotel bars
Verskeie hotelkamers is deur kokende water oorstroom.
Oud-Bul trotseer bibberweer in Rusland
“Wie droom nie daarvan om eendag in die Wêreldbeker te speel nie?”
Rusland gaan appelleer teen Olimpiese verbod
Volgende jaar se Olimpiese Spele in Tokio is die derde agtereenvolgende Spele wat voorafgegaan word deur ʼn regstryd oor Rusland se verbode middel-kwessies.
Dodelike skietery ure ná Poetin-toespraak
Die aanval was moontlik beplan om dieselfde tyd as Poetin se toespraak plaas te vind.
2 dood, 3 beseer in skoolskietery
’n Leerder het Donderdag met ’n jaggeweer op medestudente losgebrand voordat hy die vuurwapen op homself gerig het.
Die doedelsakke blêr vrolik in Skotland
Skotse skakelpaar verniel vir Rusland.
Russe verdedig soos tiere teen Iere
Soos wat Ierland nou speel, sal hulle sukkel om All Blacks, selfs Springbokke, te klop.
Samoa sien twee keer geel, maar klop Russe
Dis al jare lank een van die Samoaanse rugbyspan se groot tekortkominge: ʼn gebrek aan dissipline, veral wanneer hulle hoë en gevaarlike duikslae uitvoer sonder om hul arms te gebruik.
Toksiese meer in Rusland word selfie-sensasie
Daar word nou grappenderwys na die meer verwys as die “Siberiese Maledive”.
VSA, Rusland beskuldig mekaar ná oorlogskepe byna bots
Die Verenigde State van Amerika (VSA) en Rusland het mekaar Vrydag van onveilige optrede beskuldig nadat twee oorlogskepe van dié twee lande ongeveer 50 m verby mekaar gevaar het in die Oos-Chinese See.
Minstens 41 dood tydens noodlanding
Minstens 41 persone, insluitend minstens twee kinders en ʼn bemanningslid, is Sondag dood toe ʼn Aeroflot-vliegtuig ʼn noodlanding in Moskou gedoen het.
Die agtjarige wat om die wêreld wou reis
Hy het ʼn paar ensiklopedieë, speelgoed, geld uit sy spaarvarkie en ʼn piesang ingepak.
Wat moet Amerika se rol in globale konfliksituasies wees?
Trump se vermoë om sy belofte aan kiesers gestand te doen, gaan ’n wesenlike impak hê op sy kanse om volgende jaar herkies te word. Intussen woed die debat oor Amerika se toekomstige rol in ’n veranderende wêreld voort.