Die name en begrafnisbesonderhede is bekend gemaak van die drie skoolseuns van Rustenburg Hoër Tegniese Skool wat oor die naweek tydens ʼn skoolkamp buite dié Noordwes-dorp dood is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rustenburg Hoër Tegniese Skool"
Drie skoolseuns sterf tydens landsdienskamp
Drie skoolseuns van Rustenburg Hoër Tegniese Skool is tydens ʼn landsdienskamp buite dié Noordwes-dorp dood.