Die voorval volg op ʼn afsonderlike voorval Saterdag toe ʼn kontrakwerker dood is tydens ondergrondse boorwerk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rustenburg Impala"
Implats gaan duisende werkers aflê
Implats het Donderdag in ʼn verklaring gesê drastiese herstrukturering is nodig om mynbou in ʼn volhoubare toekomstige posisie te plaas.
BBRU-liga: Carltonliga kom nader aan ou glorie
Die Springbokke en die Blou Bulle sal nooit weer daar wees nie, maar die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se Carltonliga beweeg al hoe nader aan die gloriedae van ouds.
BBRU-liga: topklubs haaks oor o.20/21-kwessie
Twee topklubs in die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se Carlton-A-liga is haaks oor `n o.21- en `n o.20-wedstryd – en die kwessie kan wyer implikasies hê.
Assupol: Impala klop kwarteinder met honderdtal
`n Gewese houer van die oop klubs se Gemeenskapsbeker (GB), Newrak Rustenburg Impala, het Saterdag in die Noorderbonde se Assupolreeks `n honderdtal teen een van verlede jaar se kwarteinders in die Blou Bulle se Carltonliga behaal.
GB (B): SWD-span het byltjie met Impala te slyp
Evergreens, die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierligawenner, het `n byltjie met Rustenburg Impala te slyp wanneer dié twee spanne later vanjaar in Groep B van die oop klubs se nasionale reeks om die Goue Beker kragte meet.
Assupolreeks: voorlopers in A1 pak mekaar
Die voorlopers in Afdeling A1 van die Noorderbonde se Assupolreeks bots Saterdag trompop in die derde ronde van dié reeks wat deur die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) geadministreer word.
Assupolreeks: Impala, Northam, Dragons verras
Saterdag se ronde van die Noorderbonde se Assupolreeks was propvol groot verrassings.
Assupolreeks: nog `n harde neut wag op Impala
Nog `n harde neut om te kraak, wag Saterdag op Rustenburg Impala in die Noorderbonde se Assupolreeks nadat hy verlede week gelykop teen Pretoria Polisie gespeel het.
Bloedstryd duur voort in Noorde se Assupolreeks
`n Stryd ten bloede toe wag Saterdag in die eerste ronde van die Noorderbonde se Assupolreeks en `n afskop op `n hoër noot is kwalik denkbaar.
BBRU-ligas: Twee nuwelinge in Carltonreeks
Twee nuwe klubs speel vanjaar in die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se Carltonliga.