Medelye en huldeblyke stroom in vir die 11-jarige Keagan Rossouw (11) nadat hy in die vroeë oggendure oorlede is.
Alles vir die sleutelwoord "Rustenburg"
Egpaar vlug met net pajamas uit brandende huis
“Waar begin ʼn mens koop as jy skielik niks het nie?”
Leesinisiatief by skool skakel huiswerk uit, wakker liefde vir boeke aan
Elke leerder moet smiddae 20 minute aan ʼn boek bestee.
Kopbeen op bouterrein in Rustenburg gevind
ʼn Menslike kopbeen is op ʼn bouterrein in Rustenburg aangetref.
Waterbeperkings in Rustenburg duur voort
Streng waterbeperkings in die dorp duur voort en die munisipaliteit waarsku daar gaan later geen water wees indien inwoners nie dringend waterverbruik verminder nie.
Vragmotor aan die brand gesteek naby Rustenburg
Ontstoke inwoners het vandeesweek oorgegaan tot protesoptrede waartydens verskeie betogers in hegtenis geneem is.
Krane droog dalk op in Rustenburg
Die plaaslike munisipaliteit in Rustenburg in Noordwes het streng waterbeperkings ingestel.
Vier in hof ná hoewe-aanval by Rustenburg
Die 50-jarige vrou is Donderdag in haar huis op die hoewe buite die dorp oorval, aangerand en beroof.
Man sterf vier jaar na kleinhoewe-aanval
“My kind wou so graag lewe. Hy wou so graag sy seuns sien grootword het.”
Vrou erg aangerand in aanval op hoewe
Die vrou het Donderdag omstreeks 13:00 in die kantoor van hul onderneming, wat van die huis op die kleinhoewe bedryf word, gewerk, toe sy voetstappe hoor.
Drie ‘dwelmhuise’ in Rustenburg platgestoot
David Magae, munisipale woordvoerder, het gesê die munisipaliteit het ʼn hofbevel bekom wat hom toegelaat het om die huise plat te stoot. Die huise is in die ooste van die stad geleë.
Taxi-optog bring Rustenburg tot stilstand
Taxioperateurs het Donderdag in Rustenburg betoog en die plaaslike munisipaliteit twee weke gegee om te reageer op ʼn memorandum van eise.
Verskeie leerders reeds voor skool raakgery
Dit volg slegs 24 uur nadat twee graad 9-leerders óók in die buslaan raakgery is.
Bekende sakevrou sterf ook in N4-botsing
“Sy was ʼn vurige feminis wat in vroue geglo en talle vroue bemagtig het.”
3 dood, 1 beseer in vroegoggend-botsing
’n Vrou is met ernstige beserings op die agtersitplek van dié voertuig aangetref.
Skoolkoor ‘uit die veld geslaan’ oor reaksie op Queen-video
ʼn Projek deur Hoërskool Rustenburg se skoolkoor om iets uniek te doen “wat bietjie anders as ʼn gewone CD is”, het sosialemediagebruikers gaande en het oornag van dié koor ʼn Suid-Afrikaanse gunsteling gemaak.
Karkasse van 25 honde en ʼn kat in veld gevind
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Rustenburg het Sondagmiddag ʼn gru-ontdekking gemaak toe hulle na ʼn veld buite dié dorp ontbied is. WAARSKUWING: Van die foto’s in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Onbetaalde werkers sluit paaie in Rustenburg
Vandag se protesaksie was slegs ʼn voorsmakie van die massaprotesaksie wat vir Vrydag beplan word.
Voertuie brand ná gewaagde transitoroof in Rustenburg
“Ses verdagtes het met outomatiese wapens uit die voertuie gespring.”
Stasie vir pendelaars in Rustenburg stort ineen
Die voorval het buite werksure plaasgevind ná die nuwe kontrakteur korrektiewe maatreëls ingestel het om foute reg te maak. Die aanvanklike bouwerk is stopgesit en die kontrak is in Junie 2017 opgeskort weens swak werk.